Agri Noord-Kaap President gesels oor gemoedstoestand in die provinsie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur het verlede week verskeie mense op Nampo raakgeloop. In hierdie insetsel gesels sy met Agri Noord-Kaap se president, Henk van Wyk, oor die stand van sake in die provinsie.
22 May 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min