Kovsie deel van wen span in Agbiz studente kompetisie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, is tans in die Kaap vir die Agbiz-kongres. Daar het sy gesels met Kovsie-student, Luaan van der Walt, oor sy deelname aan die “Student Case”-kompetisie kort nadat sy span hul finale voorlegging aan die kongres gelewer het. Dié span is gisteraand tydens Agbiz se 70ste herdenkingsgaladinee as die wenners van die kompetisie aangewys. In hierdie onderhoud gesels hulle ‘n bietjie oor hoe die kompetisie werk, sowel as die waarde van deelname aan so iets:
2 Jun 2016 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min