Edenburg-boere vervul rol as mentors vir kleinboere

Loading player...
Die Edenburg Boerevereniging het verlede week voer oorhandig aan kleinboere wat in die streek weens die droogte ly. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met voorsitter André van Wyk gesels oor die skenking en die redes waarom kommersiële boere daar hande geneem het met kleinboere. Hy vertel ook meer van omstandighede in die streek, wat erg gebukgaan onder die impak van die droogte:
12 Jun 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min