SA Boerperd is 'n ware inheemse ras

Loading player...
Die SA Boerperd Telersgenootskap bied hierdie week die ras se nasionale kampioenskap by die Afridome in Parys aan. OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het met die telersgenootskapraadslid, Petro Grové, gesels oor die geleentheid, sowel as oor die ras. Sy vertel daar is ‘n groot verskil tussen ‘n perd wat deur ‘n boer besit word en ‘n opreg, geregistreerde Suid-Afrikaanse Boerperd, wat inheems ontwikkel is sedert die 1600s:
27 Jun 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min