Vraag na voedsel gee hoop

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met dr. Johnny van der Merwe, ‘n landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit. Hy sê alhoewel die huidige politieke en ekonomiese klimaat ‘n baie negatiewe vooruitsig skep, moet produsente nie moed verloor nie. Hy sê met die vraag na voedsel wat wêreldwyd bly styg en die hoeveelheid grond wat konstant bly, het die fokus na produktiwiteit verskuif.
4 Jul 2016 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min