Elke werker het die reg om te stem

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met AgriSA se senior bestuurder van arbeidsverhoudinge, Elise van der Westhuizen, oor reëls wat geld oor werk op stemdag. Sy verduidelik Woensdag 3 Augustus is amptelik aangekondig as ‘n openbare vakansiedag en dat die grondwet daarvoor voorsiening maak dat almal die reg het om te gaan stem. Sy sê geen plaaswerker mag hierdie reg geweier word nie…
1 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min