Agri NK-president sê boere moet vasbyt, daar is 'n goeie toekoms in landbou

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, is tans in Kimberley vir Agri Noord-Kaap se 37ste jaarkongres. Sy het met President Henk van Wyk gesels kort ná sy presidentsrede gister. Hulle gesels oor die positiwiteit onder landbouers in die provinsie wat hy as "resilient" beskryf. Hy sê boere moet vasbyt, daar is 'n goeie toekoms in landbou...
24 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min