Drie groot dryfvere onder die loep tydens Willemse se werksessie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, prof. Johan Willemse, oor sy volgende werksessie rakende landboumarkvooruitsigte wat volgende week in Bloemfontein plaasvind. Hy sê daar gaan heelwat op die wisselkoers gefokus word. Willemse sê dit, sowel as plaaslike en internasionale graanverwagtinge is tans die drie groot dryfvere wat ‘n impak op die landbousektor het.
30 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min