Boere en polisie vat hande om misdaad te bekamp

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het Dinsdagaand saam met boere en polisie gaan rondry tydens ‘n blou/witlig-patrollie, wat ‘n misdaadvoorkomingsinisiatief tussen polisie en boere is. Sy het met een van die polisiemanne gesels wat saam gaan patrolleer het. Hy vertel hy het ‘n verskriklike goeie verhouding met “sy mense” – naamlik lede van die publiek in die omgewing wat hul kant bring in terme van beveiliging. Hy gee ook ‘n bietjie raad oor hoe mense op die platteland en in landelike gemeenskappe, en selfs op kleinhoewes, hulself kan beveilig:
31 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min