Boere betaal belasting en is dus geregtig op droogtehulp

Loading player...
OFM-nuus het vroeër hierdie week met Agri SA se Uitvoerende Direkteur, Omri van Zyl, gesels oor die organisasie se jongste beroep op die regering om droogtehulp aan boere te voorsien. Van Zyl verduidelik ook bietjie meer oor die omvang van die droogte.
14 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min