Bek-en-klouseer het 'n vernietigende uitwerking op boere in Suid-Afrika. Daar is egter 'n motorhandelaar wat nie net voertuie verkoop nie, maar ook 'n helpende hand uitsteek vir boere wat gebuk gaan onder die finansiele las van die veesiekte. Een van die ontvangers van die ISUZU NAMPO FMD-ondersteuningsveldtog is onlangs aangewys…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.