Betrokkenheid van boere kan misdaadskwessies oplos

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was gister by ‘n landelike veiligheidsberaad in Bloemfontein waar sy met Leroy van der Merwe van die Glen Landbouvereniging gesels het. Hy sê sulke tipe interaksie is van onskatbare waarde om landelike gemeenskappe in staat te stel om vir hul veiligheid verantwoordelikheid te neem. Hulle gesels oor kommunikasie tussen boere en polisie, sowel as ander kwessies. Van der Merwe het ook die landbougemeenskap aangeraai om betrokke te raak:
21 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min