Vermenigvuldigers in landbou

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor vermenigvuldigers in landbou. Hy verduidelik dat produsente-aandeel verskil van produk tot produk en ‘n afgeleide van die koste en omvang van toegevoegde waarde is. Hy gesels ook oor navorsing wat bewys het dat, deur vroue dieselfde toegang tot landbouhulpbronne te gee, produksie op plase onder vroue se beheer in ontwikkelende lande tussen 20% en 30% meer kan produseer.
6 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min