Agri SA gee terugvoer, bespreek planne

Loading player...
Agri SA het verlede week sy jaarkongres in Pretoria aangebied. Hier volg ‘n uittreksel uit die toespraak van die Uitvoerende Hoof, Omri van Zyl, waar hy terugvoer gegee het oor sekere van die fokuspunte en strategieë waarmee die organisasie hom besig hou. Hy gesels hier oor planne vir die toekoms, sowel as lesse wat die afgelope jaar geleer is.
19 Oct 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min