LNR se diereproduksie-navorsing onder die loep

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs gaan kers opsteek by die Landbou-navorsingsraad se dr. Ben Greyling, wat ‘n projekbestuurder is by die LNR se Diereproduksie-eenheid in Irene, Pretoria. Met hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle bietjie meer oor die navorsing en toetse waarmee navorsers hulle daar besig hou. Hy praat ook oor rekordhouding deur gebruik te maak van netto voerinname-waarnemings teenoor die meer bekende voer-omsetverhoudings.
14 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min