Boere dankbaar vir reën ondanks groot skade

Loading player...
Alhoewel boere baie gelukkig en dankbaar is oor onlangse reënval, is daar ook grootskaalse skade aangerig as gevolg van erge stormweer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het gister met Heilbron-boer, Koos van Niekerk, gepraat oor die storm wat hulle Vrydag gehad het, waar daar binne 24 uur meer as 230mm geval het. Hy vertel groot hoevelhede kleinvee, asook van sy skape, is deur die hael doodgeslaan. Hy sê die hael het tot sinkplate stukkend geslaan…
15 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min