Vryburg-boer voel geëerd om beste beesboer-toekenning te ontvang

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Heinrich Bruwer van Vryburg, Noordwes, wat Woensdagaand aangewys is as die Beesboer van die Jaar. Hy het ‘n Brahman-stoetery en het onlangs ‘n Angus-stoet begin, terwyl sy vrou ook ‘n Charolais-stoet bestuur. Hy vertel dit is ‘n groot eer om as die beste beesboer aangewys te word, veral omdat Suid-Afrika soveel goeie, bekwame boere het:
17 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min