Seisoenale veesiektes onder die loep met Faffa

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVasa), dr. Faffa Malan. Die gesprek handel oor veesiektes, goggas en ander probleme wat hierdie tyd van die jaar voorkom. Hy praat ook oor gifbossies en vertel meer oor probleme met brusellosis…
28 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min