Rysmiere in die verbruiker se beursie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher oor die Nasionale Bemarkingsraad se jongste ‘Food Price Monitor’ verslag. Dit skets 'n skrikwekkende prentjie van jaar-op-jaar kosprystoenames. Mieliemeel het met tussen 30% en 64% gestyg. Hoendervleis pryse het met die helfte vermeerder. Maar boere het nie die verskil by die plaashek ervaar nie.
7 Dec 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min