Henk Vermeulen praat oor positiewe landboustories in die Vrystaat

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het by die hoof uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, gaan kers opsteek. Met vandag se gesprek, wat ‘n uittreksel uit die volledige onderhoud is, gesels hulle oor positiewe verwikkelinge in die bedryf wat in lyn is met Vrystaat Landbou se doel om die beeld van landbou te bou.
5 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min