Reitz-merinoboer dankbaar vir pragtige jaar

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, was verlede week by die VKB Bieliemieliefees op Reitz waar sy met ‘n plaaslike boer, Oom Willie Roux, gesels het. Oom Willie het van sy Merino-skape ingeskryf in die jaarlikse skaapkuddekompetisie. Hulle gesels oor die kompetisie, die vooruitsigte in die wolmark en die pragtige jaar wat hulle in Reitz beleef:
19 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min