Soja herskik die graanmandjie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die rol van soja in die graanmandjie. Hy sê die verwagting is dat die produksie van soja in die toekoms gaan toeneem. Hy verduidelik ook dat die vraag na soja afgelei word uit die vraag na voer vir die verbouing van proteïen vir menslike verbruik, soos byvoorbeeld hoendervleis.
22 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min