Vroeë waarskuwingstelsels kritiek belangrik in bekamping van herfskommandowurm

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels verder met Jan-Hendrik Venter van die Department Landbou, Bosbou en Visserye oor die herfskommandowurmplaag. In hierdie tweede uittreksel uit die volledige onderhoud kyk hulle na vroeë waarskuwingstelsels, soos byvoorbeeld feromoonvalle. Hy vertel ook meer oor die span wat kundiges van die department, kommoditeitsorganisasies ensovoorts insluit, wat tans die situasie in Suid-Afrika monitor:
27 Feb 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min