Graan SA-kongres fokus op toekoms

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, is Woensdag en Donderdag op Nampo-park net buite Bothaville waar sy die jaarlikse Graan SA-kongres bywoon. Sy het nou die dag met Graan SA se hoofuitvoerende beampte, Jannie de Villiers, gesels oor van die hoogtepunte op vanjaar se program.
7 Mar 2017 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min