Landbou-ekonome kan nie dogmaties stilstaan nie, meen Laubscher

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom dr. Kobus Laubscher. Hy is vanjaar deur die Landbou-ekonomie Vereniging van Suid-Afrika genooi om die jaarlikse FR Tomlinson herdenkingsrede te lewer. Die lesing is Woensdag op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes Universiteit gelewer. Met vandag se onderhoud begin Laubscher deur meer te vertel van die vereniging en die geskiedenis van FR Tomlinson, voordat hy meer oor sy eie geskiedenis deel en hoekom hy in die eerste plek besluit het om ‘n landbou-ekonoom te word, sowel as sy boodskap aan ander landbou-ekonome:
29 Mar 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min