Propvol landbouprogram lê voor by Bloemskou

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, SabrinaDean, gesels met Elmarie Prinsloo van die Bloemskou oor die landbouprogram op vanjaar se skou, wat tussen 27 April en 7 Mei plaasvind. Sy vertel, onder meer, oor die beesprogram, kleinvee-, wêreld-, nasionale en provinsiale kampioenskappe...
17 Apr 2017 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min