Cyril gesels met Elvis oor Bloemskou 2017 en sy optrede by die OFM Musiekfees

Loading player...
Elvis Blue gesels met Cyril oor sy projek die "Cookie Jar" en hoe hy sy musiekoptredes gebruik om saam met sy gehoor, dis nou jy, 'n verskil in ander se lewe te maak. Hy deel ook wat hy vir jou beplan vir sy OFM Musiekfees optrede by die Bloemfontein Skou 2017.
4 May 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection

Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of…
15 Sep 3 min

Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee

Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
11 Sep 4 min

Gimmies - Michael van der Merwe

Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en…
11 Sep 4 min