
Vrystaat Kunstefees 2017 - Gif/Poison/Ityhefu
Loading player...
Gedurende "At Lunch met Cyril", word daar met Atandwa Kani, Tinarie Van Wyk Loots en Regiseur Erwin Maas, gesels oor die Debuut van Gif/Poison/Ityhefu vir die Suid-Afrikaanse Teater. Die produksie gaan vir die eerste keer aan Suid-Afrikaanse gehore bekendgestel word, tydens vanjaar se Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein 18-22 Julie. Luister na die gesprek en vind ook uit watse ander projekte lê vir hierdie twee ongelooflike ateurs voor in die nabye toekoms.