Vrystaat Kunstefees - Jacobus Silwer / Genade vir Afrika
Loading player...
Jacobus Silwer gesels met Cyril oor Genade vir Afrika en sy optrede by die Vrystaat Kunstefees 2017.
Hoe gemaak as die reën wegbly, as die skaap se kop hang en hy stil na die rooi grond voor hom staar?
Ons roep, ons dans, ons sing... ons bid: “GENADE VIR AFRIKA!” Oorspronklike musiek en lirieke deur Jacobus Silwer, met musikante wat die stryd verstaan... Wees deel van ’n splinternuwe DVD-opname tydens die vertoning op 19 Jul, om 20:30.