VS Kunstefees 2017 - AWO / Hedda / Konsert met 'n Kick

Loading player...
HEDDA
"Meisies speel met poppe, Hedda speel met mense. Die Vukallective het vir julle die bekroonde produksies Let's Eat Hair (2015) en AVU (2016) gebring, Kom kyk nou hoe ons gek skeer met alles wat ons geleer is."

KONSERT MET 'N KICK!
Hoor hier, BAIE GELUK met jou KONSERT! Ons was mal daaroor! Hier sit ek my voet neer. Jy sê nooit ooit vir ’n kunstenaar hy hou konsert nie! Dit is ’n helse klap in die gesig! Jy kan enige iets sê – jy kan sê jou vertolking was swak, jou kostuum laat jou dik lyk, maar NOOIT geluk met jou konsert nie! Maar is dit nie wat ek after all van hou om te doen nie? En dit is wat julle gaan kry! ’n Kielie-mielie-bo-baas-bieliepietersielie- vir-gert-en-gielie-deurmekaar-kunstenaartipsytert- konsert! Dames en here, wat meer kan ek sê as – EEN SKRYWER, EEN SKEPPER, BAIE STORIES!
26 Jun 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

kykNET se "Die Oord": Eva du Preez vertel ons meer

Pulane gesels met Eva du Preez,regisseur van Die Oord, bring ’n unieke benadering deur ’n visuele taal te skep wat die skoonheid van die kusomgewing vermeng met ’n onderliggende gevoel van sielkundige onrus. Haar regie fokus op subtiele spanning, karaktergedrewe storievertelling en die stadige ontrafeling van geheime, wat verseker dat…
19 May 5 min

ATKV Buffelspoort - Lekker 'warm' aanbiedinge vir die winter

Pulane Nel-Sekepe en Reyno Wepener, bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort, gesels lekker oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Met lekker 'warm' spesiale aanbiedinge vir die winter wat voorlê. Kom…
19 May 4 min

ATKV Buffelspoort - Dis nou 'n "Bargain", middel van die week aanbiedinge

Pulane Nel-Sekepe gesels lekker met die bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort. Reyno Wepener vertel ons meer oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Kom luister saam en maak gebruik van…
4 May 4 min

Brendan Peyper kom kuier in sy "Home Town" gedurende Bloem Skou

Brendan Peyper is 23 April op die Bloemskou verhoog, en hy bring sy nuwe vertoning Vrystaat toe met 'n propvol speellys. Hy gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook meer van wat als die jaar vir hom voorlê. Kaartjies vir Bloemskou…
21 Apr 3 min