Vrouekeur - Die een met Simone Nortmann op die Voorblad

Loading player...
Jy gaan hom uitken met Simoné Nortmann op die voorblad, hierdie outjie is reeds op die rakke. Verder het Vrouekeur ook met od 7de laan aktise Diaan Lawrensen gesels oor haar trek Kaap toe en ook oor wat vir haar belangrik is in die lewe.

Eldaleen gesels ook verder oor die artikel, waar een vrou praat oor haar lewe nadat haar seun sy eie lewe beindeig het en hoekom sy nie die woord selfmoord wil gebruik nie.

Eldaleen deel hoekom sy dink mense vir 60 jaar getroud kan wees, maar kan nie motiveer hoekom sy so sê nie. [Ek wag nog vir die rede vir haar uitlating.]

Vind ook uit wat jy hierdie week gaan eet, met lekker vinnige maaltye in die nuwe uitgawe, raak boekslim, met Willie Burger wat kyk na Eben Venter se jongste roman en vind uit wat is die verskil tussen Art Nouveau en Art Deco.

En laastens vind uit waarheen reis jy saam met Vrouekeur een van die dae.

Cyril vertel ook meer oor sy ervaring in Taiwan.
31 Oct 2017 English South Africa News · Business

Other recent episodes

Die Northridge Mall Marathon is om die draai - 15 Nov

Die OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is.
5 Nov 2 min

Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek!

Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende…
4 Nov 5 min

Hoërskool Upington maak reg om in 2026 hul 130ste verjaarsdag te vier

Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie…
21 Oct 4 min

Spec-Savers Audiology is Launching a new financial offering

Pulane Nel Sekepe chats to Bronwyn van Wyk, Head of Spec-Savers Audiology, about the launch of a new financial offer — just R599 for a pair of hearing aids! This makes quality hearing support more affordable than ever before in South Africa. “Hearing aids are not a luxury,” says Bronwyn…
10 Oct 4 min

NAMPO Alfa 2025 groter en beter as ooit - Dr. Dirk Strydom

NAMPO Alfa Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Dr Dirk Strydom, Besturende Direkteur: NAMPO, vertel meer…
1 Oct 4 min