
Finesse - Die een met Gerhard en Zelri op die Voorblad
Loading player...
In hierdie Potgooi, gesels Cyril met redakteur van die Finesse Tydskrif, Vanessa Schoeman, oor wat jy als in die nuuste uitgawe kan lees, wat reeds op die rakke is.