
"NWU Innovation" - Episode TWEE - Voedsel Ekstrusie [Deel II]
Loading player...
Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. Skakel vanmiddag om halfvier in vir ‘North West University Innovation’ wanneer Prof. L.J. Grobler van die Fakulteit Ingenieurswese die gesprek oor voedsel ekstrusie voortsit.