
Kersiefees 2017 - Snotkop maak 'n vreemde belofte
Loading player...
Hierdie Saterdag kan jy by die 50ste Ficksburg Kersiefees, 18:30 op die Hoofverhoog vir Snotkop gaan kyk en saam partytjie. Hoor hier wat belowe hy om te doen.