
KLANKtoets - Leah oor die Fliek Susters en hoe dit haar geraak het
Loading player...
In hierdie Potgooi, gesels Leah oor haar ervaring met die skiet van die film Susters en oor wat sy alles geleer het in die proses. Ook brei sy meer uit oor hoe dit was om die temalied saam met Joe Black op te neem.