
"NWU Innovation" - Episode VYF - Geldwassery [Deel I]
Loading player...
'n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde. In hierdie Potgooi, gesels Duane Aslett van die Fakulteit van Ekonomiese bestuurswetenskappe en die afdeling vir forensiese rekenmeesterskap meer oor geldwassery.