Op Wittekleibosch word deesdae baie liters gemelk

Loading player...
Pieter Möller gesels oor die suksesvolle venootskap tussen opkomende boere en kommersiële op die Wittekleibosch-suiwelplaas in die Oos-Kaap.
7 Dec 2017 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min