
KLANKtoets - Liani bring eindelik weer 'n solo album uit
Loading player...
Cyril gesels met Liani oor haar jongste album, die eerste solo album wat sy in 'n ruk uitbring. Sy vier ook haar 10de jaar in die musiekbedryf.