Graan SA se Jannie de Villiers aan die woord

Loading player...
Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, gesels oor die groot projekte en take waarmee hulle vanjaar gaan besig wees.
15 Jan 2018 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr Hanri Bester-Cloete vertel meer oor Brusellose

Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere laboratorium oor Brusellose, beter bekend as besmetlike misgeboorte of maltakoors. Die siekte is gevaarlik vir mens en dier en kan beheer word deur behoorlike inenting.
2 Dec 10PM 11 min