
"NWU Innovation" - Episode NEGE - Kontinue Hidrotermiese Vervloeing [Deel III van III]
Loading player...
WR van Der Merwe gesels met Corneels Schabort, Senior Lektor by die Skool vir chemiese en Mineraal ingenieurswese, oor Kontinue Hidrotermiese vervloeiing se volhoubaarheid en belangrikheid as alternatiewe brandstof bron in Suid-Afrika.