
"NWU Innovation" Die betrokkenheid van chemiese ingenieurswese in die vervaardiging van verskillende voedsel
Loading player...
WR van Der Merwe gesels met Corneels Schabort, Senior Lektor by die Skool vir chemiese en Mineraal ingenieurswese, oor die betrokkenheid van chemiese ingenieurswese in die vervaardiging van verskillende voedselprodukte.