
Robbie Wessels en Bok van Blerk bring bietjie hoop met nuwe enkelsnit {KLANKtoets met Cyril}
Loading player...
Wat gebeur wanneer twee bekroonde sangers kragte saamspan om ’n emosiebelaaide enkelsnit uit te reik..? ’n Hoendervleismooi liedjie kry lewe, wat Suid-Afrikaanse harte net so diep sal raak soos die genadelose droogte wat tans in die Kaap heers.