Dele van die Karoo lyk goed, maar elders vrek die vee

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Pieter Möller gesels met Victoria-Wes-boer, Jan de Klerk, oor landboutoestande in die Noord-Kaapse Karoo.
16 Mar 2018 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min