Riemland-studiegroep se bewaringslandbou werp vrugte af

Loading player...
Before Dawn met Gerben van Niekerk: Ons gesels met die Riemland-studiegroep se Danie van Tonder op die studiegroep en Landbouweekblad se herlewengslandboukonferensie in Reitz.
20 Mar 2018 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min