
BLOEMSKOU 2018 - Snotkop gesels Bloemskou en sy nuwe album se voorbereiding
Loading player...
Cyril vang op met Snotkop en gesels Bloeskou en ook oor die prosesse waardeur hy gaan om sy nuwe album te voltooi, wat eersdaags die lig gaan sien.