
VS Kunstefees 2018 - Vir die Kinners [Pip en Plop]
Loading player...
Pip en Plop is `n boetie en sussie van die land Giggelaria. In hierdie avontuur neem Plop sy kleinsus Pip op `n verbeeldingsreis na die verlore stad Atlantis. Gaan hulle die legendariese plek opspoor, of gaan die geheimsinnige Meertowenaar hul planne in die wiele ry?