
Gimmie Tekkiefees 2018 - Die organiseerder brei uit
Loading player...
31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke met onder andere Theuns Jordaan, Caroline Grace, Fatman, en Dirk van der Westhuizen.