
Gimmie Tekkiefees 2018 - Dirk van der Westhuizen gesels
Loading player...
Hy brei meer uit oor sy optrede asook sy jongste album, wat reeds beskibaar is. 31 Augustus en 1 September kuier OFM by die 15de Gimmie Tekkiefees in Vereeniging! Daar’s hope stalletjies en vermaak plus musiek uit die boonste rakke.