
Nedbank Grey College Musiekfees 2018 - Izak Davel gesels
Loading player...
Izak Davel is ‘n bekende Suid-Afrikaanse akteur, sanger en danser wat ook reeds sy naam as model gestand gedoen het. As sanger het hy reeds vier Afrikaanse albums vrygestel, ander andere ‘Verlore Harte’ in 2009, ‘Vreesloos’ in 2011 en ‘Jy is my lewe’ in 2012. Hy werk tans aan ‘n vyfde Afrikaanse album.