
Gimmie Tekkiefees 2018 - Theuns Jordaan gesels met Cyril
Loading player...
Theuns brei uit, nie net oor sy optrede by die Tekkiefees nie, maar ook oor hoekom ons so lanklaas 'n nuwe album van sy kant af gesien het en wanneer hy moontlik een kan uitbring.